From tea boy at the Post Office to master storyteller, Ivan Koopman's journey — shaped by hardship, faith, and tenacity — comes alive in prose that draws readers into his world with rare, profound skill.
Most of the material included in this publication was used as a training tool in the congregation in the UAE and together with the Holy Bible assisted them to become true disciples for Christ internationally.
Ivan Koopman, reeds 'n bekende naam in die Afrikaanse en Engelse skryfkunsmilieu, dans in Fuchsia op die ritme van God se genade — soos die fuchsia, "die dansende ballerinas van die tuin," deur die wind en weer van die lewe. Hierdie herbesoek aan sy memoirs eer veral twee geliefdes: sy seun André en sy oorlede sussie, Patsy Vollenhoven.
Waymaker is a tribute to the unsung heroes of the Ambulance Service that provide emergency care to our diverse communities. Realistic perspectives on experiences are shared, creating a lasting legacy for future EMS generations.
Ivan Koopman openbaar hom as 'n skrywer wat deur sy lewensverhaal geïnspireer word om ander te motiveer om hul probleme en uitdagings te hanteer.
Ivan Koopman, 'n veelsydige individu wat voorheen sy lewe aan die dringende oproepe van ambulansse en die fyn kuns van genesing gewy het, fokus nou op die geskrewe woord en die inspirasie van ander. Sy Serina-reeks, wat vroeër 'n gewilde segment op Radio Kaapse Kansel was, is saamgevoeg in 'n enkele tapyt—'n omnibus van vier volumes—wat 'n reis verteenwoordig wat die rykdom van diens, storievertelling en sielsroerende motivering met mekaar verbind.
Sleutels, Ivan Koopman se agtste KREATIV SA-publikasie, is die derde boek in die Serina-reeks. Die titel is simbolies van alles wat sy moeder hom nagelaat het — 'n voorbeskikte deel van sy wese wat hom voorberei vir die toekoms en, deur genade, sy Hemelse Vader eer.
"Wat sê Mamma?" "Al terug? Kind, dit kom van Waaifontein teen my bors vasval!"
Ivan Koopman vertel van sy onafskeidbare band met sy suster Patsy, wat aan kanker oorlede is — "die standvastige gom" wat familie en vriende deur goeie en slegte tye bymekaar gehou het. Hierdie boek is 'n triomf vir die gelowige, vir wie die sterwe, deur Christus, wins is.
Understanding who you are is the first step to building lasting relationships with those around you. Life skills like attitude, self-awareness, communication, and decision-making set leaders apart — some are born with them, others develop them along the way.
Recommended by his Senior Pastor, Rev. Dr. Menandro A. Alea, in the UAE, Rev. Ivan Koopman pursued a Theology degree and compiled his study material into the Salvation – Discipleship series — a call to repentance, faith in Christ's finished work on the cross, and perseverance until He returns.
While officiating weddings, I realized the need for an attractive, functional booklet — one that celebrates the couple, welcomes their guests, and serves as a guide for both established and emerging leaders to learn from shared experience. Knowledge and skill matter, but an accessible, well-designed manual builds the comfort and confidence needed to sustain faith and form within Christian communities.
This book was a one-time publication created for the Western Cape School Support Programme (WCSSP), which aimed to empower unemployed matriculants aged 18 to 25 through work experience in Western Cape Education Department schools. It was used during a workshop at a boot camp.
Sfere van Sterre is Ivan Koopman, wat onder skrywers en radioluisteraars reeds die spreekwoordelike huishoudelike naam geword het, se negende publikasie. Met sy fyn aanvoeling vir personifikasie, verweef hy die wisselwerking tussen rym en groei met dit wat hy in die natuur aflees. Soos sy vorige publikasies in die Serina-reeks is ook hierdie verhaal terapeuties van aard.
Sêen na die Storm is die opvolg van Serina deur Ivan Koopman. Laasgenoemde publikasie is as gewilde radiovoorlesing aangebied deur Radio Kaapse Kansel. Die wel en die wee van Gert en sy vroutjie, Siena, word vervleg met dié van medereisigers en die leser word meegevoer deur die groter Plan wat geleidelik manifesteer.